Gaan na inhoud

vangyster

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vangyster    vangysters  
vang + yster
vang•ys•ter
(landbou) 'n Yster toestel wat bedoel is om 'n dier te vang
  1. Slegs opgeleide individue mag vangysters stel, wat verstelbare snellerplate moet hê. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trap(en)
Nederlands: wildklem(nl) v/m