Gaan na inhoud

vanmelewe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
vanmelewe
Lank gelede, in die ou dae, toentertyd, in die jaar toet
  1. In vanmelewe se dae het die voordeur oopgestaan, daar was geen heinings voor die huise nie en die ouers het nie geweet waar in die straat die kinders speel nie (hulle moes net sesuur by die huis gewees het.)