vanpas
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | vanpas | vanpaste | |
- Van Nederlands van pas komen. In Nederlands is dit net 'n bywoordelike uitdrukking, geen byvoeglike naamword nie. Die -t van die attributiewe vorm is 'n Afrikaanse innovasie in analogie met byvoeglike naamwoorde soos vas - vaste ens.
- van•pas
- wat gepas of geskik is
- Dit is onmoontlik om alles hier te dek, en dit sal nie altyd maklik wees om te onderskei tussen vanpaste en onvanpaste optrede nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|