Gaan na inhoud

vanuit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
vanuit
van•uit


'n Plek wat as oorsprong fungeer.
Hy opereer vanuit Rotterdam in die hele Randstad.
vanaf, vanweë

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels from(en)
Nederlands vanuit(nl)