Gaan na inhoud

variasietaalkunde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  variasietaalkunde     
IPA: [variasitɑːɫkœndə]
(taalkunde) Bestudering van die verskillende variëteite van 'n taal - dit sluit onder andere die studie van dialekte in.
dialektologie

    Vertalings

  Vertalings:    variasietaalkunde
Engels: dialectology(en)