varing
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| varing | varings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| varingtjie | varingtjies |
- (plantkunde) (Pteropsida) 'n Vaatplant wat nie 'n saadplant is nie.
- Varings benodig water vir voortplanting, maar sommige het by droë omgewings aangepas deur die vermoë te ontwikkel om op water te wag.[1]
| Vertalings: varing | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor varing.
- ↑ Field Guide – Natuurlewe Van Suider-afrika Field Guide Series Vincent Carruthers Struik, 2000 ISBN 1-86872-452-2, ISBN 978-1-86872-452-9