vasstel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel vas |
| (in bysin) | ... dat ek | vasstel |
| Verlede Tyd | ek | het vasgestel |
| Teenwoordige deelwoord | vasstellende | |
| Verlede deelwoord | vasgestelde | |
- 1. Om spesifieke inligting of gegewens te wete te kom.
- 2. Om iets van krag te maak of te las.
- 1. Hy kon nie vasstel wie die misdaad gepleeg het nie.
- 2. Hy sal 'n nuwe reël moet vasstel om te voorkom dat iemand weer dieselfde oortreding begaan.
- 1. bepaal, uitvind
- 2. instel, las