vasteland
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vasteland | vastelande |
-
(lêer)
- vas•te•land
- (geologie)'n groot aaneenlopende landmassa
- Die sewe enorme landmassas wat die grooste deel van die aarde se landoppervlak opmaak word kontinente of 'vastelande genoem.[1]
Vertalings: vasteland | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vasteland.