Gaan na inhoud

vee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vee     
(landbou) Diere wat aangehou word
  1. Die finansiering van vee het die laaste jaar toenemend onder die soeklig gekom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lifestock(en)
Nederlands: vee(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vee  
Verlede Tyd  ek  het gevee    
Teenwoordige deelwoord veënd   
Verlede deelwoord geveë   
Die aksie om met 'n besem of kwas dinge te skuif om dit skoon te maak
Veeg

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sweep(en)
Nederlands: vegen(nl)