Gaan na inhoud

veeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek veeg  
Verlede Tyd  ek  het geveeg    
Teenwoordige deelwoord vegend   
Verlede deelwoord geveegde   
Om 'n verwyderende beweging te maak deur af te vryf of uit te wis
  1. Jy kan heel gemaklik 'n “metgesel” (of liefde) kies deur regs of links oor 'n skermpie van 'n dating app te 'veeg.[1]
Vee

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wipe(en)
Nederlands: vegen(nl)