Gaan na inhoud

veelterm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  veelterm    veelterme  
veel + term
veel•term
(wiskunde) 'n Uitdukking wat uit n terme bestaan
  1. Die funksie f(x)=a0+a1x+a2x2+a3x3+a4x4+...+anxn is 'n veelterm van orde n met een veranderlike (x) en koëffisiënte a0,a1,...an

    Sinonieme

Polinoom

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polynomial(en)
Nederlands: veelterm(nl) m, polynoom(nl) m of o