Gaan na inhoud

veelvoud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  veelvoud    veelvoude  
veel•voud
(wiskunde) 'n Heelgetal wat verkry word deur 'n spesifieke heelgetal met 'n ander heelgetal te vermenigvuldig.
  1. Die getal ses is 'n veelvoud van twee en drie.
Kleinste gemene veelvoud

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: multiple(en)
Nederlands: veelvoud(nl) o