vegskeiding
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vegskeiding | vegskeidings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vegskeidinkie | vegskeidinkies |
- Kinders wat vegskeidings tussen ma en pa ervaar het, toon meer aggressiewe gedrag, presteer slegter op skool, en gaan soms selfs oor tot jeugmisdaad. (high-conflict divorce)