veld
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veld | velde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| veldjie | veldjies |
-
(lêer)
- 'n Oop stuk grond, gewoonlik plat en met gras of natuurlike plantegroei bedek.
- Vakgebied; 'n spesifieke rigting waarin mens kan studeer en navorsing doen.
- As dit reën is die veld vol blomme.
- In watter veld spesialiseer jy?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|