verbaas
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verbaas |
| Verlede Tyd | ek | het verbaas |
| Teenwoordige deelwoord | verbasend | |
| Verlede deelwoord | verbaasde | |
- ver•baas
- om emosioneel deur iets onverwags te tref, om te verras
- Die jongste ekonomiese groeisyfer van 1,6% in die derde kwartaal het heelwat ekonome verbaas.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|