verbaasde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verbaas |
| Werkwoordelik | verbaas |
| Naamwoordelik | verbaas, verbaasde |
- ver•baas•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van verbaas: wat verbaas is of word
- Die winkel het 13 kameras versteek om die verbaasde klante se reaksie af te neem en nege kassiere het die pret verskaf. [1]