verberg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verberg |
| Verlede Tyd | ek | het verberg |
| Teenwoordige deelwoord | verbergend | |
| Verlede deelwoord | verbergde, verborge | |
- ver•berg
- Om iets êrens te plaas waar dit nie maklik deur 'n ander gevind kan word nie
- Jy kan die kennisgewings filtreer wat op jou toestel vertoon word deur kategorieë te vertoon of te verberg.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|