verbergend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verberg |
| Bywoordelik | verbergend |
| Attibutief | verbergende |
- ver•ber•gend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wie of wat verberg, terwyl dit verberg
- Hierdie manier van kyk na die spreke oor God slaag daarin om die misterie van die Goddelke natuur te handhaaf, maar dit verdiep die spreke in so ’n mate dat simboliek dikwels misleidend en totaal verbergend kan wees en, uiteindelik, niksseggend.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ [https://repository.up.ac.za/server/api/core/bitstreams/6dbd5647-0386-494a-8c9c-1dbaed1929f8/content Universiteit van Pretoria; Die neerslag van die metafoor. ’n Voorlopige besinning; Vos, CJA; 2007]