Gaan na inhoud

verbied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verbied  
Verlede Tyd  ek  het verbied    
Teenwoordige deelwoord verbiedend   
Verlede deelwoord verbode   
ver•bied
Om iets onwettig te verklaar
  1. Regulasie Nr. R1716 van 26 Julie 1991 van die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels (Wet 36 van 1947) verbied die gebruik van enige plaagdoders vir enige doeleinde anders as dié wat op die etiket aangegee word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: forbid(en)
Nederlands: verbieden(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verbied.