Gaan na inhoud

verbintenis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verbintenis    verbintenisse  
ver•bin•te•nis
(juridies) Ooreenkoms binne die vermoënsreg wat vorderingsregte en gepaardgaande verpligtinge skep.
  1. Die partye in 'n burgerlike vennootskap moet ouer as 18 wees en mag nie reeds getroud wees of deel vorm van 'n siviele verbintenis nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: obligation(en)
Nederlands: verbintenis(nl) v
Xhosa: isibophelelo 7