Gaan na inhoud

verbluf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verbluf  
Verlede Tyd  ek  het verbluf    
Teenwoordige deelwoord verbluffend   
Verlede deelwoord verblufte   
ver•bluf
Om iemand sterk te verbaas, om iemand te ontstel
  1. Dit verbluf dat die Wes-Kaapse polisiediens voortgaan met 'n verengelsingspoging wat reeds in die Noord-Kaap ná 'n draai in die hof in die stof gebyt het [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: baffle(en)
Nederlands: verbluffen(nl)