Gaan na inhoud

verborge

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverberg
Werkwoordelikverberg  
Naamwoordelikverberg, verbergde, verborge  
Negatiefonverberg, onverbergde, onverborge
ver•bor•ge
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief, attributief of bywoordelik: wat verberg is of word
  1. Die aanspreeklikheid weens verborge gebreke is 'n natuurlike gevolg wat by elke koopkontrak, tensy dit by ooreenkoms deur die partye uitgesluit is, intree.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hidden(en)
Nederlands: verborgen(nl)