Gaan na inhoud

verbrand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verbrand  
Verlede Tyd  ek  het verbrand    
Teenwoordige deelwoord verbrandend   
Verlede deelwoord verbrande   
ver•brand
(chemie) om iets geheel met suurstof te laat reageer; om iets deur vuur te laat verteer
  1. Volgens die polisie het die brand begin nadat afval in nabygeleë houers verbrand is, maar is dit vinnig deur brandweerspanne gelokaliseer.[1]
Verbranding


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: combust(en), burn(en)
Nederlands: verbranden(nl)