Gaan na inhoud

verbrandende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverbrand
Bywoordelikverbrandend
Attibutiefverbrandende
ver•bran•den•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verbrandend wat verbrand, terwyl dit verbrand
  1. [Die bedryf] vervaardig 'n groot verskeidenheid dryfmiddels wat wissel van vinnig-verbrandende dryfmiddel vir handwapenkalibers en haelgewere tot baie- stadig-verbrandende dryfmiddels vir kalibers soos die .388 Lapua. [1]