Gaan na inhoud

verbranding

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verbranding    verbrandings  
ver•bran•ding
(chemie) Die aksie van verbrand; die reaksie van'n brandstof met suurstof
  1. In die volledige verbranding van alkane word koolstofdioksied (CO2) en water (H2O), tesame met energie, vrygestel. Fossielbrandstowwe word verbrand vir die energie wat hulle vrystel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: combustion(en)
Nederlands: verbranding(nl) v