Gaan na inhoud

verbuig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verbuig  
Verlede Tyd  ek  het verbuig        
Hulp:IPA: [fərˈbœʏ̯x]
   
(lêer)
onbepaalde wys: فِرْبُیْخْ ; verlede deelwoord: فِرْبُیْخْ
1. Anders buig; verkeerd buig.
2. Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.
verbuie

    Sinonieme

2. deklineer

    Vertalings

  Vertalings:    verbuig
Duits: 1 verbiegen(de); 2 konjugieren(de), beugen(de), abwandeln(de)
Engels: 1 bend(en), buckle(en); 2 decline(en), inflect(en)