verdampingswarmte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verdampingswarmte | verdampingswarmtes |
- verdamping + warmte met voegsel -s-
- ver•dam•pings•warm•te
- (termodinamika) Die warmte-energie wat nodig is om ‘n gegewe hoeveelheid van ‘n stof in ‘n gas om te skakel
- Die sterkte van die waterstofbindings tussen watermolekule beteken ook dat water ‘n hoë verdampingswarmte het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|