verder
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | ver | ver | vers | |
| Vergrotend | verder | verders | ||
| Oortreffend | verste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| ver een | veres | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die verste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| vrek ver | ||||
- ver•der
- Meer verwyderd; wat later volg.
- Voorts; origens.
- Salvokop word in die noorde begrens deur 'n hoofspoorlyn en die Pretoriastasie met Unisa verder na die ooste.
- Verder is niks oor hom bekend nie, nie eers sy sterfdatum nie.
- Vergrotende trap van ver.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|