verdien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verdien 
Verlede Tyd  ek   het verdien        

Woordafbreking

ver•dien

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Deur werk of 'n ander handeling geld verkry; beloon word; betaling vir werk ontvang.
  2. Aanspraak of reg tot iets hê; moet/behoort te kry.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy het as ingenieur sy brood verdien.
  2. Hy verdien nie om in 'n gevangeniskamp gemartel te word nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: verdienen(de)
Engels: earn(en)
Frans: gagner(fr)
Nederlands: verdienen(nl)


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [vər.ˈdin]
   
(lêer)

Woordafbreking

ver•dien

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdienen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdienen
  3. gebiedende wys van verdienen

    Voorbeeldsinne

1.: Ik verdien.
2.: Verdien je?
3.: Verdien!