verduideliking
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verduideliking | verduidelikings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verduidelikinkie | verduidelikinkies |
- ver•dui•de•li•king
- Dit wat verduidelik en verklaar.
- George Hadley lewer in 1735 die eerste feitlik korrekte verduideliking van atmosferiese sirkulasie.
| Vertalings: verduideliking | |||
|---|---|---|---|