verdun
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verdun |
| Verlede Tyd | ek | het verdun |
| Teenwoordige deelwoord | verdunnend | |
| Verlede deelwoord | verdunde | |
- ver•dun
- (chemie) Om 'n oplossing se konsentrasie te verminder
- Voeg 10 cm3 van die verdunde soutsuur in elk van die proefbuise en neem waar teen watter tempo die koolsuurgas (CO2) gevorm word (jy behoort borrels CO2 te sien).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|