vereis
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | vereis |
| Verlede Tyd | dit | het vereis |
| Teenwoordige deelwoord | vereisend | |
| Verlede deelwoord | vereiste | |
- ver•eis
- Om eise te stel, om noodsaaklik te maak
- Die ANC se opsystaan-reël vereis dat lede wat van ernstige misdade soos korrupsie aangekla word, hul ampstermyne tydelik neerlê totdat hul sake afgehandel[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|