vereisend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vereis |
| Bywoordelik | vereisend |
| Attibutief | vereisende |
- ver•ei•send
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat vereis, terwyl dit vereis
- Dit beteken dat hy meen dat die artikel so uitgelê moet word as vereisend dat 'n aangeklaagde persoon rekenskap vir sy besit by sy verhoor moet gee om skuldigbevinding vry te spring.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|