Gaan na inhoud

vereisende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvereis
Bywoordelikvereisend
Attibutiefvereisende
ver•ei•sen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vereisend: wat vereis, terwyl dit vereis
  1. hierdie smakeloosheid verwonder des te meer omdat die skryfster hier glad nie voor 'n moeilike probleem of vindingrykheid-vereisende taak gestaan het nie.[1]