Gaan na inhoud

vereiste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvereis
Werkwoordelikvereis  
Naamwoordelikvereis vereiste
ver•eis•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vereis: wat vereis is of word
  1. Na twee mislukte pogings om die vereiste meerderheid in 'n gesamentlike sitting te verkry, is die Senaatwet 53 van 1955 aangeneem[1]
Enkelvoud Meervoud
  vereiste    vereistes  
Wat noodsaaklik is; wat aan die eise voldoen
  1. Ses van dié kandidate het aan die basiese vereistes voldoen[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: requirement(en), essential(en)
Nederlands: vereiste(nl) o