vererger
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vererger |
| Verlede Tyd | ek | het vererger |
| Teenwoordige deelwoord | verergerend | |
| Verlede deelwoord | verergerde | |
- ver•er•ger
- Om erger te word
- Om erger te maak
- [D]ie konflik tussen die mens en karnivore is ’n eeue-oue kwessie, maar dit het vererger toe te veel menslike aktiwiteite in die vorm van boerdery begin plaasvind het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|