verergerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vererger |
| Werkwoordelik | vererger |
| Naamwoordelik | vererger, verergerde |
- ver•er•ger•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van vererger: wat vererger het, is of word
- Veeproduksie sal te staan kom voor verergerde bosindringing en uitheemse indringerspesies in weiveld, nuwe plae en patogene en hittestres,[1]