verergerend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vererger |
| Bywoordelik | verergerend |
| Attibutief | verergerende |
- ver•er•ge•rend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat vererger, terwyl dit vererger
- As die pyn ernstig, aanhoudend of verergerend is, is dit belangrik om 'n gesondheidsorgverskaffer te raadpleeg om ander moontlike oorsake uit te sluit. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|