verergerende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vererger |
| Bywoordelik | verergerend |
| Attibutief | verergerende |
- ver•er•ge•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van verergerend: wat vererger, terwyl dit vererger
- Suid-Afrikaners weet ongetwyfeld daar is 'n kragkrisis; wat belangrik is om nou te besef, is dat dit 'n 'verergerende krisis is, waarsku Warrick [1]