Gaan na inhoud

verf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wit verf
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verf  
Verlede Tyd  ek  het geverf      
Verlede deelwoord geverfde   
Om 'n oppervlak met 'n laag verf te beskerm
  1. Gestel jy verf ’n prentjie waarin jy die kleure rondom jou wil aandui.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: paint(en)
Nederlands: verven(nl)
Enkelvoud Meervoud
  verf    verwe  
'n Produk wat bedoel is om voorwerpe teen die elemente te beskerm of om hulle te kleur deur hulle van 'n pigmentbevattende laag te voorsien
  1. Die enigste verf tot jou beskikking is rooi groen, geel, blou, wit en swart. Jy is tog ook daartoe in staat om pienk, pers, oranje en baie ander kleure te skep deur hierdie verwe te meng.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: paint(en)
Nederlands: verf(nl) v/m