vergiftig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vergiftig |
| Verlede Tyd | ek | het vergiftig |
| Teenwoordige deelwoord | vergiftigend | |
| Verlede deelwoord | vergiftigde | |
- ver•gif•tig
- Om gif te gebruik om dood te maak of te verlam
- Roofdiere mag dus nie met enige middels wat onder Wet 36 van 1947 geregistreer is, vergiftig word nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|