vergiftigde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergiftig |
| Werkwoordelik | vergiftig |
| Naamwoordelik | vergiftig, vergiftigde |
- ver•gif•tig•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van vergiftig: wat vergiftig is of vergiftig word
- Rooibokke, voëls en jakkalse is dood, ná hulle van die vergiftigde water ingekry het of van vergiftigde karkasse geëet het.[1]