vergiftigende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergiftig |
| Bywoordelik | vergiftigend |
| Attibutief | vergiftigende |
- ver•gif•ti•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van vergiftigend: wat vergiftig, terwyl dit vergiftig
- Dit blyk egter dat die jonger sulfonamiedderivaat, N-sulfaniel- NI-n-butielurea, of karbutamied, wel in staat is om die bloedsuiker te verminder terwyl dit terselfdertyd geen akute vergiftigende hoedanighede besit nie. [1]