vergroot
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vergroot |
| Verlede Tyd | ek | het vergroot |
| Teenwoordige deelwoord | vergrotend | |
| Verlede deelwoord | vergrote | |
- ver•groot
- Om iets groter te maak
- Om bloed na die res van die liggaam te vervoer, moet die hart harder werk, wat veroorsaak dat die spier vergroot en verdik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|