Gaan na inhoud

vergrootglas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vergrootglas
Enkelvoud Meervoud
  vergrootglas    vergrootglase  
vergroot + glas
ver•groot•glas
(optika) 'n konvekse lens wat die beeld van 'n waargenome voorwerp vergroot
  1. Dié parasiete het ook meer om die lyf as wat ons dink en dit is dalk die moeite werd om hierdie karnallies onder die vergrootglas te plaas[1]
«onder die vergrootglas»
waaraan spesiale aandag gegee word; wat verder ondersoek word

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: magnifying glass(en), magnifier(en)
Nederlands: vergrootglas(nl) o