Gaan na inhoud

vergrote

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvergroot
Werkwoordelikvergroot  
Naamwoordelikvergroot, vergrote  
Negatiefonvergroot, onvergrote
ver•gro•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vergroot: wat vergroot word of is
  1. Wat laat porieë vergroot? 'n Olierige vel lei gewoonlik tot vergrote porieë. [1]