vergrotend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergroot |
| Bywoordelik | vergrotend |
| Attibutief | vergrotende |
- ver•gro•tend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat vergroot, terwyl dit vergroot
- Dit is duidelik dat Brink hierdie gerug gebruik om weer vergrotend die wrede gedrag van die veiligheidspolisie teenoor hulle aangehoudenes te beklemtoon [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|