vergrotende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergroot |
| Bywoordelik | vergrotend |
| Attibutief | vergrotende |
- ver•gro•ten•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van vergrotend: wat vergroot, terwyl dit vergroot
- Die wisselkoers het ook 'n vergrotende negatiewe uitwerking op stygende bemestingstofpryse.[1]