vergruis
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vergruis |
| Verlede Tyd | ek | het vergruis |
| Teenwoordige deelwoord | vergruisend | |
| Verlede deelwoord | vergruisde, vergruiste | |
- ver•gruis
- Om met 'n hou in klein stukkies te breek
- Soms word die rots (erts) by die mynterrein vergruis om die vervoer daarvan te vergemaklik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|