Gaan na inhoud

vergruisde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvergruis
Werkwoordelikvergruis  
Naamwoordelikvergruisde, vergruiste
ver•gruis•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vergruis: wat vergruis is of vergruis word
  1. 'n 13-jarige leerder by die Laerskool Parow-Wes in die Wes-Kaap sal 'n operasie moet ondergaan om 'n vergruisde wangbeen en ander beserings te herstel nadat hy glo deur 'n mede-leerling by die skool aangerand is.[1]
Vergruiste